Briekmerke - Wit mense of Goeie mense
Briekmerke - Wit mense of Goeie mense

Wit mense of Goeie mense ... dis die vraag wat jy jouself moet afvra.

Ons land is moerland toe en ons is in 'n oorlewingsstryd.

Afrikaners is a klein groepie met baie planne.

Dis tyd dat ons begin dink aan koalisies.

Kyk om jou, wie se hande is die naaste aan jou om te help as dinge skeefloop.